Meer oor ons


Het u 'n geliefde wat spesiale versorging tuis benodig?
Ons beskik oor 'n span professioneel opgeleide personeel wat met sorg na u geliefde sal omsien.
Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie of vir meer inligting.

 

  • Verswakte pasiënte
  • Bejaardes
  • Terminaal siek pasiënte
  • Pasiënte met kroniese siekte toestande
  • Versorging van babas en kinders
  • Gestremdes


Skakel Rietha by 012 335-3106 / 072 982 4877

 

  • Om kwaliteit diens te verskaf en 'n hoë standaard van versorging te handhaaf wanneer ons na pasiënte omsien in die gemak van hul eie, bekende omgewing.
  • Om 'n verskil te maak in die gemeenskap, nie net deur versorging te verskaf nie, maar ook deur werksgeleenthede te verskaf

God se grootste geskenk aan Jou !!!

Ander mense kan jou liefhê, MAAR net jou ouers kan jou verstaan

Ander mense werk vir jou, MAAR net jou ouers sloof hul af

Ander mense kan jou verpleeg, MAAR net jou ouers versorg jou

NET jou ouers kan jou oit so lief he, en soveel keer vergewe

Die ENIGSTE slegte ding wat 'n ouer kan doen is om op te hou lewe

SO waardeer Hulle terwyl hul leef

Hulle is 'n kosbare geskenk van GOD!!!!

 





Terug Terug na bo